ons skool our school
Algemeen/General
-Kinders bring daagliks: waterbottel (nie sap of koeldrank nie), ekstra stel klere, doeke en wipes waar van toepassing, en als moet gemerk wees.
-Children bring a water bottel daily, no juice or cold drink; extra set of clothing; and diapers and wipes where applicable.
Kurrikulum/Curriculum
-Ons volg die ELDAS kurrikulum volgens die Dept van onderwys/ We follow the ELDAS curriculum according to the Dept of Education
-Babas werk volgens die BirthToFiveMatters kurrikulum/Babies work according to the BirthToFiveMatters curriculum
-Daar word daagliks individueel gewerk met elke maatjie/ We work with each child individually every day
-Klassies is klein omdat ons persoonlik aandag kan gee aan elkeen/ Classes are small so that each child receives attention
-Deurlopende assessering/Continuous assessment
-Kinders wat minder as 75% bywoning het en laat betalings het, ontvang nie rapporte nie/ children with less than 75% attendance and with missed payments do not receive report cards
Wat maak ons uniek? What makes us unique?
Ons bied klein klassies waar ons met ELKE kind daagliks werk op ‘n individuele vlak. We offer small classes where we are able to work daily with EACH child individually
Ons visie/ Our vision
Die eienaars van Protea Akademie kleuterskool en naskool is ouers van 4 kinders en lief daarvoor om kinders te help om met vol hartjies die lewe aan te pak en hulle te sien floreer in elke area van hulle lewens. Ons wil ons kinders in die skool volgens ‘n christelike etos onderrig en lei deur voorbeeld. Ons wil graag die liefde van Jesus openbaar aan almal wat ons ontmoet. Ons maak nie kinders groot nie, ons maak die grootmense van móre groot, dus leer hulle lewensvaardighede van vroeg af by ons in individuele verband. The owners of Protea Akademie Kleuterskool en Naskool/ Preschool and Aftercare are parents to 4 lovely children and love bringing children to their full potential living with hearts full of love in every area. We want our school children to be educated with a christian ethos and lead them through example. We want to show the love of Jesus to all and believe we are not raising children, but tomorrow’s leaders.
